Country | |
Publisher | |
ISBN | 0620294752 ; 9780620294751 |
Format | PaperBack |
Language | Afrikaans |
Year of Publication | 2002 |
Bib. Info | 160p. |
Product Weight | 192 gms. |
Shipping Charges(USD) |
Leipoldt se briewe uit die Kaapkolonie het oorspronklik van Mei 1900 tot Otober 1901 in die Amsterdamse koerant Het Nieuws van de Dag verskyn. As Kaapse kolonialer gee Leipoldt sy indrukke hierin weer van die Anglo-Boere-oorlog. Wium van Zyl het die briewe na Afrikaans vertaal en van ‘n uitvoerige inleiding en voetnote voorsien.